Home > Terms > Afrikaans (AF) > Zen Boeddhisme

Zen Boeddhisme

'n Vorm van Boeddhisme wat sy toppunt in Sjina bereik het en later in Japan, Korea en die Weste ontwikkel het; sy naam (Sjinese Ch'an, Japanese Zen) is van die Sanskrit dhyana (meditasie) afgeli. In vroeë Sjina was die sentrale leerstelling van Zen Boeddhisme meditasie eerder as die nakoming van 'n spesifieke skrif.

0
Dodaj do mojego słownika

Co chcesz powiedzieć?

Musisz się zalogować, aby wziąć udział w dyskusji.

Terminy w aktualnościach

Wyróżnione terminy

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Słowniki

  • 0

    Followers

Branża/Dziedzina: Festiwale Kategoria: Halloween

Halloween

Ook bekend as Allerheiligeaand, Halloween is 'n jaarlikse vakansie, en word gevier op die 31 Oktober in Amerika, Kanada en die Verenigde Koninkryk. ...

Współautor

Polecane słowniki

PAB Security

Kategoria: Business   1 78 Terms

Most Expensive Accidents in History

Kategoria: Historia   1 9 Terms