Home > Terms > Afrikaans (AF) > Jig

Jig

'n Siektetoestand gekenmerk deur skielike aanvalle van akute, pynlike gewrigsontsteking, gewoonlik slegs in een gewrig, meestal die groottoon (podagra, pootjie), en veroorsaak deur abnormale purinemetabolisme as gevolg waarvan buitengewoon baie urinesuur in die bloed agterbly. Urate word in die gewrigskraakbene gedeponeer waardeur die gewrig warm, rooi en gevoelig word, en dit kan later aanleiding gee tot misvorminge. Wanneer kristalle in die gewrigte vorm, veroorsaak dit herhalende aanvalle van gewrigsinflammasie.

0
Dodaj do mojego słownika

Co chcesz powiedzieć?

Musisz się zalogować, aby wziąć udział w dyskusji.

Terminy w aktualnościach

Wyróżnione terminy

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Słowniki

  • 0

    Followers

Branża/Dziedzina: Festiwale Kategoria: Boże Narodzenie

Kers

A lig bron gekenmerk deur 'n pit ingebed in soliede brandstof, gewoonlik was of vet, en gebruik word in die Christendom om die lig van Jesus Christus ...

Współautor

Polecane słowniki

Airplane Disasters

Kategoria: Historia   1 4 Terms

The Vampire Diaries Characters

Kategoria: Rozrywka   2 13 Terms