Home > Terms > Afrikaans (AF) > Ideale gas

Ideale gas

Ideale gas, 'n gas wat hom presies volgens die gaswette, veral dié van Boyle en Charles, gedra en waarvan een grammolekule by 0 °C en 760 mm. kwik presies 22,412 cm3 vul; so 'n gas bestaan nie, maar alle gasse benader die toestand namate die druk daarop kleiner word en die invloed van onderlinge, molekulêre botsinge en kragte verminder. Meeste gasse tree ideaal op teen genoegsame lae druk.

0
Dodaj do mojego słownika

Co chcesz powiedzieć?

Musisz się zalogować, aby wziąć udział w dyskusji.

Terminy w aktualnościach

Wyróżnione terminy

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Słowniki

  • 5

    Followers

Branża/Dziedzina: Restauracje Kategoria: Fast food

Happy Meal

Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n ...

Współautor

Polecane słowniki

payment in foreign trade

Kategoria: Business   1 4 Terms

User Experience

Kategoria: Technologia   1 1 Terms