Home > Terms > Afrikaans (AF) > Potensiële gevaarlike voedsel

Potensiële gevaarlike voedsel

Enige voedsel wat in geheel of gedeeltelik uit melk of melkprodudukte, eiers, vleis, hoender, vis, skulpvis, eetbare Krustaseë, gekookte aartappel, gekookde rys of ander bestanddele bestaan, insluitende sintetiese bestanddele, in 'n vorm wat die volgende kan ondersteun: (1) vinnige en progressiewe groei van aansteeklike of toksigeniese mikro-organismes; of (2) die stadiger groei van C. Botulinum.

0
Dodaj do mojego słownika

Co chcesz powiedzieć?

Musisz się zalogować, aby wziąć udział w dyskusji.

Terminy w aktualnościach

Wyróżnione terminy

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Słowniki

  • 5

    Followers

Branża/Dziedzina: Internet Kategoria: Media społecznościowe

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is ...